Wolmark daal verder

Screenshot-2023-01-13-072900
Op die 28ste veiling van die 2023/2024 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: Modiano SA (2 298 bale), BKB Pinnacle Fibres (1 938 bale), Standard Wool (1 768 bale). Van die 6 820 bale wat aangebied was, is 6 266 bale verkoop (92%)
Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 24 April 2024.
Bron: BKB