Categories: NewsPublished On: 22nd February 2016

PANNAR Extravaganza

By 1 min read
101 words

DSC_0245

ProAgri het die PANNAR Extravaganza in Delmas bygewoon. Die Extravanganza gee inligting deur oor PANNAR se nuwe kultivars en wys wat jy alles met tegnologie kan regkry. Daar is nege Ekstravanganzas in Suid-Afrika, indien jy enige vrae het of meer inligting oor PANNAR-kultivars wil kry, moenie die geleentheid misloop nie. Jy kan self sien hoe lyk die kultivars wat hulle geplant het.

 DATUM van PANNAR Extravanganzas

 

AREA

DATUM

JACOBSDAL

11-Feb

DELMAS

17 – 19 Feb

VRYHEID

01-Mrt

KOKSTAD

08-Mrt

KROONSTAD

10 Mrt

GREYTOWN

15-Mrt

BIESIESVLEI

16 & 17 Mrt

WINTERTON

17-Mrt

KARKLOOF

12-Apr

DSC_0200

A.K. Geldenhuys en Joe Payne van Pannar het meer inligting vir die boere deurgegee.

A.K. Geldenhuys en Joe Payne van Pannar het meer inligting vir die boere deurgegee.

Die boere luister aandagtig na Pannar se tegnologie.

Die boere luister aandagtig na Pannar se tegnologie.

DSC_0250

DSC_0238

0
Tags:

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0