Categories: NewsPublished On: 31st October 2017

Vragmotor ploeg deur betogers op N4

By 0 min read
52 words

IMG-20171030-WA0047

Swart Maandag het nie orals glad verloop nie. ‘n Vragmotor het op die N4 buite Middelburg, op die Oostelike Hoëveld in die optog ingejaag.

Volgens berigte het talle mense seergekry, en twee is ernstig beseer. ER24 was op die toneel. Die bestuurder van die trok sowel as sy mede-bestuurder is gearresteer.

swart maandag

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0