Categories: Meganisasie, VideosPublished On: 9th June 2026

Video: LiuGong en CES Forklifts — Bewese vennote in produktiwiteit

By 0 min read
93 words

NAM06247

NAMPO 2026 het gewys waarom LiuGong-vurkhysers die perfekte oplossing vir elke toepassing en terrein is.

Met ‘n wye verskeidenheid modelle en kragbronne wat ontwerp is om produktiwiteit te maksimeer, het besoekers eerstehands gesien hoe LiuGong doeltreffendheid en betroubaarheid lewer.

Ondersteun deur CES Forklift se tegniese kundigheid, uitstekende toegang tot onderdele en vinnige oplossing van verspreidings- en waarborgeise, bewys LiuGong steeds sy waarde met duisende masjiene wat reeds regoor Suid-Afrika in werking is.

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0