Video: Gaan op Safari saam met Suzuki by NAMPO 2025
Suzuki Nampo THUMBNAIL Thumbnail
Justin du Toit van Suzuki Safari het die Suzuki NAMPO 2025 stalletjie beman om vir besoekers te vertel van Suzuki se merkwaardige produkte.
Hetsy jy ‘n vierwiel entoesias is of ‘n motorfiets soek wat jou plaaswerk kan vergemaklik, Suzuki het waarna jy opsoek is.
Justin het ook sy liefde vir die Suzuki DL1050 gedeel, dit is die motorfiets waarmee hy Afrika platry.
Suzuki is bekend vir hulle gehalte motorfietse, voertuie en selfs bote. Besoek hulle webtuiste www.suzukimotorcycle.co.za om meer te leer.