VIDEO: Die bekende African Hunter and Outfitters winkel in Boksburg.

WhatsApp Image 2024-11-12 at 17.48.49
African Hunter and Outfitters is ‘n skatkis van ‘n wye verskeidenheid vuurwapens, messe, ammunisie, jag- en- visvangtoerusting, asook buitelugklere en -toerusting en alles wat die jagter en hengelaar se hart begeer.
Besoek die African Hunter and Outfitters winkel by die Key Largo-sentrum in Trichardtstraat, Bardene, in Boksburg om jou jag- en visvangdors te les. Loer ook na hulle Facebookblad vir meer inligting.
Kyk die video: