Ysters vir Landbou-inisiatief

Ysters vir Landbou gaan weer voluit vir landelike veiligheid

Na die sukses van die eerste Ysters vir Landbou-inisiatief, waartydens R1 miljoen vir landelike veiligheid ingesamel is, beoog NWK se ystermanne- en vroue om vanjaar ’n nog groter verskil te maak. Besighede, boereverenigings, gemeenskapsorganisasies en individue word uitgenooi om hul kant te bring en deel van die inisiatief te[...]

By Spesialisskrywer|29th July 2026|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top