wyn

Le Chocolat Pinotage sluit aan by Grande Provence se engele-vaart

‘n Nuwe engel sprei sy vlerke by Grande Provence Heritage Wine Estate met die bekendstelling van hulle Angels Tears Le Chocolat Pinotage. Hierdie gesellige rooiwyn is geseën met ‘n hemelse sjokolade-kinkel en ‘n oorvloed van ryp pruime en rooi bessies. Angels Tears Le Chocolat Pinotage 2017 is ‘n sagte,[...]

By Specialist Writer|13th March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |

The Revenant blaas nuwe lewe in die legendariese Loire-versnit

’n Nuwe wyn is gebore, maar dis een met ’n lang, trans-kontinentale geskiedenis. The Revenant 2017 is ’n Sauvignon- en Chenin blanc versnit, wat heel beduidend die hergeboorte weerspieël van ’n legendariese versnit, wat destyds faam na die Loire in Frankryk gebring het en nou weer die uitmuntendheid van[...]

By Specialist Writer|1st March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top