wol
Wolmark daal met 2,6%
Op die 22ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 18496c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 16,88% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]