winste
NWK se winste daal ná oorvloedige reën swakker graangehalte meebring
Hoewel die tafel gedek was vir ʼn uiters positiewe landboujaar, het oormatige reën in kritieke produksiestadiums van landboukommoditeite, NWK se winste gekniehalter. Bogemiddelde mielie- en sojaboonopbrengste is wel behaal, maar die gehalte van mielies en die opbrengs van sonneblom was laer as die gemiddelde – juis weens die oorvloedige[...]