Waaiers
Gee jou Drotsky-hamermeul ’n tweede lewe teen ’n fraksie van die koste
In ’n tyd waar insetkoste aanhou styg en elke rand op die plaas moet werk, raak dit al hoe belangriker om slim besluite oor toerusting te neem. Vir baie boere is die antwoord nie noodwendig om nuut te koop nie, maar eerder om te hernu wat reeds bewys het[...]