vrywillige heffings

Vrywillige heffings op wintergrane

Soos alombekend, is ‘n alternatiewe trust vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings deur die bedryf in plek gestel nadat die Nasionale Landboubemarkingsraad nie die bedryf se aansoek vir die voortsetting van statutêre heffings wou aanbeveel nie. Die trust staan bekend as die Suid-Afrikaanse Wintergraanbedryfstrust (SAWCIT). Daar is dus sedert[...]

By Specialist Writer|16th April 2021|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top