voertuigverkope vir Augustus
Nuwe voertuigverkope vir Augustus 2017 is positief
Ford-verkope het in die hoogs mededingende Suid-Afrikaanse nuwe voertuigmark in Augustus 2017 merkbare winste bereik. Naas die Ford Ranger, is die gunstelingmodelle Ford Everest, EcoSport, Fiesta en Figo. Ford het ‘n totaal van 6 482 voertuie in Augustus 2017 verkoop wat dit die maatskappy se tweede beste maand vir[...]