Voerboere
Werkspoed, gehalte en digtheid: Top kenmerke van die McHale V6 750 baler
Boere regoor die wêreld is in hulle noppies met McHale se balers wat hulle in staat stel om net die beste voer vir hulle diere te maak. Dit is geen wonder nie, want McHale se vernuwende idees en betroubare balers stel die boer in staat om sy gewasse vinnig,[...]