voedselsekuriteit
Tegnologie speel ‘n belangrike rol in voedselsekuriteit
Tegnologie sal ‘n belangrike rol in voedselproduksie speel soos die wêreldvoedselproduksie aanhou om aan die groeiende vraag in die toekoms te voldoen. Dit is volgens Absa se senior landbou-ekonome, Ernst Janovsky en Wessel Lemmer, wat by die Absa Agribesigheid-roundtable in Centurion gepraat het. Die tema was ‘Agricultural competitiveness after[...]