voedselhulp
Néé vir sentralisering van voedselhulp aan noodlydendes!
Agri SA sê néé vir die sentralisering van voedselhulp deur enige staatsentiteit of politikus en toekenning van humanitêre en finansiële hulp op grond van ras. Die inperkings wat ingevolge die Wet op Rampbestuur deur die regering ingestel is, het werkloosheid en hongersnood die hoogte laat in skiet. Dit hou[...]