VL
Eiendomsreg: President Ramaphosa praat uit twee monde
Artikel voorsien 10 Junie 2021 Die weersprekende boodskappe van regeringslui, insluitend die president, oor voogdyskap en nasionalisering van grond skep kommer. Dit was die reaksie van Vrystaat Landbou (VL) nadat dit berig is dat ANC en EFF lede van die Ad Hoc komitee vir die Wysiging van Artikel 25[...]