vervoeroplossings

Jy kan reken op Freight Innovations se vervoeroplossings

Die Covid-19-inperking het ’n ernstige uitwerking op die bestuur van voorraadkettings gehad. Veral ondernemings wat staatmaak op die kostedoeltreffendheid van lae voorraadhouding en aflewerings wat net betyds of op bestelling geskied, is swaar getref. Invoere van Sjina het vir etlike maande stilgestaan en dit het selfs gevestigde Suid-Afrikaanse maatskappye[...]

By Specialist Writer|26th October 2020|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Meganisasie|Tags: , |
0
Go to Top