veerkragtigheid

Veerkragtigheid deur innovasie: NAMPO 2026 fokus op oorlewing en winsgewendheid

In ’n tyd waar landbou toenemend onder druk funksioneer - van klimaatsveranderlikheid en stygende insetkoste tot mark- en beleids-onsekerheid - verskuif die fokus in 2026 na een kernbeginsel: veerkragtigheid. Hierdie jaar se NAMPO Oesdag, wat van 12 tot 15 Mei 2026 by NAMPO Park buite Bothaville plaasvind, bring dié[...]

By Spesialisskrywer|2nd April 2026|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top