Vee- en wilddiefstalvoorkomingsforum
LIMPOPO VEE- EN WILDDIEFSTALVOORKOMINGSFORUM
Vee- en Wilddiefstalvoorkomingsforum is ’n Nasionale RPO inisiatief wat deur Limpopo RPO (LIMRPO) gedryf en geadministreer word. Die forum hou kwartaalliks vergadering en word die vergadering sedert 2017 nie meer op ’n sentrale plek gehou nie. Die forum word geneem na die gebiede in die provinsie waar boere baie[...]