Vatrac
Valtrac: Baal beter met die nuwe Kuhn LSB 1270 DX-grootpakbaler
Wanneer jy ‘n groot platbak het om vinnig vol bale te pak, het jy ‘n grootpakbaler nodig wat sy baalwerk ken. Hendrie Hills van Brits se Kuhn LSB 1270 DX, wat hy by Valtrac aangekoop het, het sy voermaakonderneming na ‘n nuwe vlak geneem. “Die vervoer van die bale[...]