Valley

Valley bly op die kruin van spilpuntbesproeiing: Beheer jou spilpunt in die gemak van jou sitkamer met ՚n selfoon of tablet

Die skittereienskap wat Valley van gewone spilpunte onderskei, is dat ՚n Valley hou en hou en hou, en aanhou werk en werk en werk – jaar na jaar na jaar, dekade na dekade na dekade, en selfs geslag na geslag na geslag. Maar hoe nou gemaak as Valley nuwe,[...]

By Natasha Pansegrouw|4th April 2022|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |

Valley-besproeiing vat voor in Zambië

Zambië het ՚n baie kort reënseisoen, daarom het boere ՚n betroubare verskaffer soos Valley nodig vir al hulle besproeiingsbehoeftes. Valley is ՚n Amerikaanse maatskappy met ՚n sterk teenwoordigheid in Suid-Afrika, waarvandaan ՚n oorvloed toerusting, kennis en ervaring in besproeiing en watertoediening na ander Afrikalande versprei word. Klimaatverandering met meer[...]

By Bianca Henning|26th January 2022|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , , |

Valley-besproeingskedulering™: Put meer waarde uit water met akkurate data

Water is die spil waarom elke boerdery draai en waterbesparing speel ՚n groot rol op elke plaas. Daarom verwelkom boere Valley se skeduleringstelsel vir spilpunte. Dit help jou om seker te maak dat jy nie te min of te veel water vir jou gewasse gee nie, want die een[...]

By Benine Ackermann|3rd October 2021|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Slim spilpuntstelsels: Valley Pump Command™; bespaar tyd en hulpbronne

Tegnologiese vooruitgang stel die boer in staat om sy boerdery op alle vlakke te bestuur en te moniteer. Ons sien elke dag hoe boere tegnologie aangryp om bestuur te optimaliseer sodat hulle die beste waarde uit boerdery kan verkry. Met die vooruitgang in tegnologie kan boere omvattende data-ontledings doen,[...]

By Bianca Henning|15th April 2021|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
Go to Top