Tata Ultra
Die Tata Ultra sit geld in the boer se sak: Deel 2
Tata se nuwe Ultra-reeks het groot opslae gemaak toe dit by die Futuroad-skou by Nasrec vertoon is. Verlede maand het ons die nuweling bekendgestel en hierdie maand haal ons die vergrootglas uit! Die Tata Ultra-reeks is op drie sleutelelemente gegrond wat die trok slaggereed vir die toekoms maak. Dit[...]