tabak-sluikhandel
Stygende tabak-sluikhandel kos SA miljarde
Agri SA is bekommerd oor die toename in onwettige tabakhandel, soos getoon deur die onlangse opvolg-Ipsos-kleinhandeloudit. Die oudit het gewys dat belastingontduiking tot so 'n mate toegeneem het dat byna 1 uit elke vier sigarette se aksynsbelasting nie verklaar word nie. In die drie maande sedert die eerste oudit[...]