Stefan van Wyk-wisseltrofee
HBH Tuli wen Stefan van Wyk-wisseltrofee vir die Tuli-kudde van die Jaar 2020
Getroue vriend en kollega wat ՚n groot rol in die vetiging en uitbou van ProAgri gespeel het, Stefan van Wyk, se naam leef na sy afsterwe in 2018 voort in die Stefan van Wykwisseltrofee. Stefan was wyd bekend in die landbougemeenskap; ook as Tulikeurder/-inspekteur. Die Tuli-genootskap het ՚n wisseltrofee[...]