skoolskoenprojek
NWK trap diep spore met skoolskoenprojek
Loop regop, loop sterk, en hou nooit op om te droom nie. Dit was NWK se boodskap aan leerders van twee laerskole in Noordwes wat vanjaar aan die beurt gekom het tydens die maatskappy se jaarlikse skoolskoenprojek. NWK is bekend vir sy betrokkenheid en ondersteuning van gemeenskapsprojekte. In Julie[...]