Scania vragmotors
Scania verstaan boere se behoeftes
’n Foto waar hy as driejarige op die neus van ’n Scania sit, is een van Raimo Lehtio se kosbaarste besittings. Raimo is onlangs as die besturende direkteur van Scania Suid-Afrika aangestel. Hy sê sy pa het gedurende die Tweede Wêreldoorlog ’n klein vervoermaatskappy gehad en self met ’n[...]
Daar is nie iets anders nie, net ’n SCANIA
Scania se betroubare vragmotors sal enige groenteboer opgewonde maak. “Dit is belangrik om ons produkte tydig en vars op die mark te kry en beheer daaroor te hê. Dit is ook hoekom ons ons eie vervoer het,” sê Johan Greyling van Aqua-boerdery, buite Christiana. Hy is die derde geslag[...]