rooipoenskop beesras
Rooipoenskop is propvol voordele
Groot kruisteelvoordele is in die pragtige, dieprooi Rooipoenskopbeesras saamgevat. Alhoewel daar maar min Rooipoenskoptelers in die land is, hou veral die ras se dubbeldoeleienskappe groot voordele in vir kommersiële beesboere. Rooipoenskop: Die vleisras met melk Die Rooipoenskop is ’n veelsydige dubbeldoelras. Dit is pragtige diere met ’n diep donkerrooi[...]