renosterhorings

Nuwe geveg in die stryd teen renosterhoring- en ivoorsmokkelaars

Op Wêreldrenosterdag, begin die Endangered Wildlife Trust (EWT) ‘n nuwe stryd in die geveg teen renosterhoring- en ivoorsmokkelars. Die EWT se deskundige snuffelhonde, naamlik Belgiese malinois, Renaldo, en Duitse herdershond, Condor, het die afgelope twee jaar hulle vaardighede in die opsporing van renosterhoring en ivoor in die pakhuise by[...]

By Benine Ackermann|26th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |
0
0
Go to Top