reënvalgebiede
Die jongste weervoorspelling: Is ‘n El Nino weer moontlik?
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die droër toestande gaan waarskynlik voortduur oor die sentrale tot westelike Somerreënvalgebied vir die periode voor die winter. Reënval en produksietoestande is swakker as wat verwag is en dit kan moontlik wees as gevolg van die herontwikkeling van El Nino wat tans[...]