Ratsbrand
Ratsbrand maak veewerk ‘n plesier
Die gehardste boer sien daarteen op om sy diere te brandmerk, te onthoring of hulle sterte af te knip, want dit is maar ’n pynlike proses. Dit is ook moeisaam om in die son met vuurwarm ysters te werk tussen diere wat nie wil saamwerk nie. Ratsbrand het hierdie[...]