Qualite-toekennings

SA Suiwelproduk van die Jaar virtueel toegeken

Lactalis SA se Président Extra Mature Cheddar is tydens vanjaar se Agri-Expo Qualité-toekennings op Donderdag 26 Maart 2020 as die Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar gekroon. Dié jaarlikse toekenningsgeleentheid van die SA Suiwelkampioenskappe, die grootste suiwelkompetisie in Afrika, is vanjaar in sy 187ste bestaansjaar vir die eerste keer virtueel[...]

By Specialist Writer|27th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top