Protek
Protek – Obaro se verskaffer van die Jaar 2018
Protek is vanjaar weereens as Obaro se Verskaffer van die Jaar aangewys! Obaro het onlangs hulle top-verskaffers tydens die jaarlikse Verskaffer van die Jaar funksie bedank vir hulle bydrae om Obaro se droom (om die boer se besigheid op elke plaas te wees) te verwesenlik. Obaro se Verskaffer-van-die-Jaar-funksie dien[...]