prosesinstrumentasie
Allpronix: Slim instrumente bied ’n volledige blik op aanlegprosesse
Jy kan nie beheer wat jy nie kan meet nie. In ’n myn, aanleg of fabriek waar honderde prosesse gelyktydig plaasvind, kan akkurate inligting die verskil beteken tussen ’n proses wat glad verloop en peperduur stilstand. Dit is die wêreld waarin Allpronix werk. ProAgri het tydens Electra Mining Africa[...]