pluimsnyer
Stroop vinniger met Peake Equipment se pluimsnyer
Peake Equipment het spesiaal vir Charl de Villiers, ‘n boer buite Prieska in die Noord-Kaap ‘n 8-ry pluimsnyer (detasseller) ontwerp en gebou. Dit is ‘n heel nuwe konsep en Charl is al boer in sy omgewing wat so masjien het. Charl boer met koring, mielies, pekanneute, skape en beeste.[...]