oor-grens jag
Opskorting van oor-grens jag nie die antwoord nie
Agri SA het met kommer kennis geneem van die opskorting van jagbedrywighede oor provinsiale grense heen en akkommodasie op wildplase vir jagdoeleindes. Jag is ‘n seisoenale aktiwiteit – wat einde Augustus ten einde loop – en is sentraal tot die finansiële oorlewing van menige boere. “Die wildbedryf bied ‘n[...]