onwettige handel
Agri SA doen ‘n beroep op die regering om ondersoek in te stel en op te tree teen onwettige handel in tabakprodukte
Die onwettige handel in tabakprodukte het ongetwyfeld aansienlik toegeneem oor die afgelope weke. Die breër publiek neem kennis en word ook deur die media ingelig oor die onwettige handel in tabakprodukte wat op ‘n ongekende skaal toeneem. Volgens News24, het die polisiewoordvoerder, Brigadier Motantsi Makhele, bevestig dat ‘n 39-jarige[...]