oes
Bonavide: Akkurate beelde help jou om die beste oes te behaal
Boere maak staat op suksesvolle oeste om die wêreld te voed, daarom moet hulle die groei en ontwikkeling van hulle gewasse verstaan en die regte produksiepraktyke op die regte tyd uitvoer. Hoe mooier ’n boer kan kyk wat op sy lande aan die gang is en hoe sy gewasse[...]