NWK se finansiële jaar
NWK vol verwagting oor nuwe seisoen
Ná vier droogteseisoene wat die westelike somerproduksiegebiede opeenvolgend getref het, het NWK die eerste ses maande tot 31 Oktober steeds teen ʼn matige wins afgesluit. Die huidige vervreemding van sekere verliesmakende besighede van die groep – sowel as ʼn verwagte normale produksieseisoen wat voorlê – sal egter help dat[...]