nuwe tak
Stewarts & Lloyds Rustenburg: Flink en vriendelik tot jou diens
Boere in die Rustenburg-omgewing kan nou die voordele geniet van ՚n splinternuwe Stewarts & Lloyds-tak wat in Februarie sy deure geopen het. Hierdie tak stel die bekende staalverskaffer in staat om van ՚n sentrale punt af beter diens aan die mense in omliggende gebiede te voorsien. “Die vestiging van[...]