Nasie in Gesprek

Nasie in Gesprek plaas die kollig op oplossings vir grondkwessies

Die tweede sessie van Nasie in Gesprek op dag een van die Nampo Oesdag was ʼn voortsetting van die omstrede en politiese tema “Oplossings vir Grondkwessies". 702/Cape Talk aanbieder, Eusebius McKaiser het hierdie onderwerp getakel met paneelgaste soos: Roelf Meyer (In Transformation Initiative); Phile van Zyl (ZZ2); Prince Mashele[...]

By Benine Ackermann|22nd May 2017|Categories: News|Tags: , , |

Nasie in Gesprek praat vrymoedig oor die ware effek van grondonteiening sonder kompensasie

Om duidelik en vrymoedig te praat was die tema toe Nasie in Gesprek gister, 16 Mei 2017, by die Nampo Oesdag afgeskop het met Bruce Whitfield van 702/Cape Talk se The Money Show wat die aanbieder van die eerste sessie was waar Die ware effek van grondonteiening sonder kompensasie[...]

By Benine Ackermann|17th May 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top