NAMPO Oesdag 2020
NAMPO OESDAG 2020 uitgestel
Die COVID-19-uitbraak is 'n ongekende voorval, en die wêreldwye pandemie het organisasies in 'n kort tydperk op talle maniere beïnvloed. Ons leef te midde van ‘n onbekende jaar, en dinge rondom ons verander baie vinnig.Na die streng maatreëls wat deur die Suid-Afrikaanse Presidensie ingestel is, wat onder meer byeenkomste[...]