Mutual & Federal nou Old Mutual
Mutual & Federal sal nou voortaan as Old Mutual sake doen
Na navorsing en skakeling met werknemers, makelaars, raadgewers en kliënte is dit goedgekeur dat Mutual & Federal sy naam na Old Mutual Insure gaan verander. Dit sal in werking tree op 5 Junie 2017. Die verandering sal die Old Mutual-groep se doelwit ondersteun om 'n ten volle geïntegreerde finansiële[...]