motorkapings

Jou voertuig is nie ‘n veilige plek nie – wees versigtig

Motorkapings en breek-en-gryp-voorvalle kan enige tyd en op enige plek gebeur. Onlangse verslae dui op 'n toename in beide tipe aanvalle. Die Automobiel Assosiasie (AA) het motoriste gewaarsku om waaksaam te wees terwyl hulle ry en om te verseker hulle neem verantwoordelikheid vir hulle eie en passasiers se veiligheid.[...]

By Benine Ackermann|17th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
Go to Top