merinowol

Wolmark daal

Op die 16de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -1,1% gedaal en op 17544c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ)[...]

By Specialist Writer|24th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark styg skraps

Op die 15de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,5% gestyg en op 17743c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ)[...]

By Specialist Writer|17th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Wolmark styg in 2020

Op die 14de veiling van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 4,3% gestyg en op 17647c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP*[...]

By Specialist Writer|10th January 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark daal skraps

Op die 13de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,1% gedaal en op 16917c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ)[...]

By Specialist Writer|29th November 2019|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Wolmark styg op 2de veiling

Op die 2de veiling van die 2019/2020 seisoen was die merinowolmarkaanwyser met +10,8% gestyg en op 16360c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      18176 (+3,0%)              21 µ      16607   (+11,6%)[...]

By Specialist Writer|13th September 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top