Meridian Wine
Advantage-opname: Meridian Wine Merchants nou SA se voorste verskaffer
Die Suid-Afrikaanse wynverspreider Meridian Wine Merchants is pas as die land se voorste drankverskaffer aangewys. Meridian is vanjaar die ontvanger van die Advantage Group se Advantage-prys vir die top drankverskaffer van 2023. Hierdie prys spruit uit ’n omvattende opname, getiteld die ‘Advantage Voice of Retail Program South Africa 2023’,[...]