melkprodusente
Wat melkprodusente kan verwag in 2021
Melkprys Die MPO is optimisties dat melkboere se produsenteprys vanjaar kan verbeter. Die verwagting is dat die opwaartse momentum in die produsenteprys vir onverwerkte melk tot minstens Augustus vanjaar sal voortduur. Mielie- en sojaboonpryse bly steeds hoog en het ’n negatiewe uitwerking op produksiekoste. Risiko van invoer Die risiko[...]