Maxxis bande
Maxxis Bande: Ry in die veld sonder kompromie
Om gestrand langs die pad met 'n pap of gebarste band te wees is iets wat niemand geniet nie. Baie boere kan nie ‘n stilstand van hul daaglikse bedrywighede bekostig nie en persoonlike veiligheid is nog 'n groot bekommernis vir baie wat in die landelike gebiede woon. Daarom sal[...]