MacDon FD1-reeks
MacDon bring nuwe bandstropertafeltegnologie na SA
“MacDon bly nie net op die voorpunt van bandstropertafeltegnologie nie, MacDon IS die voorpunt van die tegnologie,” sê Pieter Janse van Rensburg, wat al die pad van Mpongwe in Zambië af gekom het om die Vitamech Boeredag by Bethal by te woon waar die nuwe MacDon FD1-reeks aan boere[...]