landbou sub-ekspo

KragDag 2019 – die Doen-jou-eie-ding-ekspo kry ’n landbou sub-ekspo

Die KragDag ekspo, waar jaarliks ’n groot verskeidenheid selfstandigheidsoplossings uitgestal word, bied van 2019 af, in samewerking met TLU SA, ook ’n landbou sub-ekspo tydens die drie dae van die ekspo aan. 15 700 mense het by Sakeliga KragDag 2018 kom kyk na oplossings wat hulle self kan implementeer[...]

By Specialist Writer|6th December 2018|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top